Naar de inhoud
GiftCoves
Laramie

Laramie

€ 8,42

bij 1 winkel

Streepjescode: 9780620922968

Alle aanbiedingen

We verdienen mogelijk commissie als je via deze link koopt. Wat jij betaalt verandert niet.

Over dit product

Eugène N. Marais is in 2021 honderd en vyftig jaar gelede gebore en het vyf en tagtig jaar gelede aan eie hand gesterf. Hy het ’n breë terrein bestryk as prosaskrywer, digter, dramaturg, natuurkundige, hipnoterapeut, regsman en joernalis. Sy Versamelde werke het twee uitgawes beleef en ouer sowel as jonger lesers vind steeds daarby aanklank. Laramie bevat bydraes deur eietydse skrywers in die vorm van prosa, poësie en essays uit die regte, natuurwetenskappe, sielkunde, filosofie en geskiedenis. Standaardafrikaans, Gariepafrikaans en Kaaps, selfs Nederlands, loop saam op Marais se spoor. Lof en meelewing maar ook fel kritiek bied ’n gebalanseerde kyk op hierdie geroemde, omstrede en tragiese figuur. Dit bevat iets vir almal.

Omschrijving aangeleverd door bol.com.

Inloggen

Vul je e-mailadres in en we sturen je een link. Geen wachtwoord om te onthouden.

Doorgaan met Google
of