
Glam-divas - Glam-divas Omnibus
bij 1 winkel
Verwant
Streepjescode: 9780639600437
Alle aanbiedingen
- bol.comGlam-divas - Glam-divas OmnibusNaar de winkel€ 12,99Op voorraad
We verdienen mogelijk commissie als je via deze link koopt. Wat jij betaalt verandert niet.
Over dit product
Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie. Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle kniee lam maak, is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus.
Omschrijving aangeleverd door bol.com.