Aller au contenu
GiftCoves
Soeker en Ander Verhale

Soeker en Ander Verhale

5,49 €

dans 1 boutique

Code-barres: 9781386337676

Toutes les offres

Nous pouvons percevoir une commission si vous achetez via ce lien. Le prix que vous payez ne change pas.

À propos de ce produit

Soeker en Ander Verhale is 'n versameling van 8 kortverhale en novelles wat strek oor verskeie genres. 'n Deurlopende raaisel-element is in al die verhale teenwoordig en volwasse lesers wat hou van verhale met drama, speurvernuf, liefde, sterk misdaadtemas en 'n punt-van-die-stoel spanningslyn sal hierdie versameling vermaaklik vind. * Slegs geskik vir volwasse lesers * Soeker Cornelius Venter is op reis deur die stille Karoo op soek na iets meer blywend in sy lewe. Na hy 'n rygeleentheid gee aan die beeldskone Klara voel dit vir hom asof hy 'n stukkie geluk in haar gevind het. Maar na hulle by 'n plattelandse hotel oornag, tref die noodlot en word hy konfronteer met sy eie donker kant. Alfa Dag Vier mans beplan saam aan die perfekte transitorooftog. Alles is haarfyn uitgewerk en niks kan verkeerd gaan nie. Maar gou dring die besef deur dat al 4 mans elkeen sy eie agenda het. In 'n wêreld waar geld die hardste praat, vier verraad en rugstekery hoogty. Wie sal op die einde van dié dag laaste bly staan? Bloedspoor Hy is 'n pligsgetroue polisieman deur dik en dun. Hy is ook 'n reeksmoordenaar. Sy lus om te moor kry gereeld die oorhand, maar hy het net een reël wat hy nooit oortree nie: al sy slagoffers is misdadigers wat verdien om te sterf. Alias 'n Man word wakker in 'n kleindorpse kliniek met geheueverlies. Wie is hy? Waar kom hy vandaan? Die vrae verdiep na 'n aanslag op sy lewe en hy forseer word om met die hulp van die jonge verpleegster Mariet te vlug. Sal hulle betyds die raaisel rondom sy identiteit kan ontsyfer voor dit te laat is? Die Ongeluk Na hy 'n motorongeluk oorleef, begin Jacques Kenhardt se familie en vriende anders teenoor hom optree. Hoekom, weet hy nie. Maar iewers is iets nie pluis nie. Hy neem 'n nostalgiese reis sy verlede in en herleef hy weer die…

Description fournie par bol.com.

Se connecter

Se connecter avec Google
ou

Indiquez votre adresse e-mail et nous vous enverrons un lien de connexion. Aucun mot de passe à retenir.