Aller au contenu
GiftCoves
PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus ) 8 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus ) 8 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)

3,59 €

dans 1 boutique

Code-barres: 1230001185454

Toutes les offres

  • bol.com
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus ) 8 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)
    3,59 €
    En stock
    Voir la boutique

Nous pouvons percevoir une commission si vous achetez via ce lien. Le prix que vous payez ne change pas.

À propos de ce produit

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen: Omnibus 8) Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 bestaan uit drie aangrypende verhale: Jong Goud; Silwer Seepbel en ‘n Vlermuisie vir Kersfees. In al drie verhale is ons held op die drumpel van manword, met die lewe wat sy swartkant vir hom bly wys. Hierdie is verhale van groei en ontwikkeling, in romantiese hoogspanning en in diep emosionele betrokkenheid verweef. ‘n Moet vir elke eLeser. JONG GOUD neem ons terug na ‘n tyd in ons land toe goud pas gevind is. En Mic wat in Engeland grootgeword het, bevind hom skielik tussen die Boere met hulle waardes en hulle doen wat aan hom wurg. Boonop loop hy met ‘n skuldgevoel teenoor sy oorlede pa, en toe moet hy nog vlug omdat hy glo dat hy moord gepleeg het. Loop Mic se pad van avontuur en selfontdekking en aanvaarding van homself, sy land en sy mense saam met hom. Mic, soos so baie van ons ontwakende mánne is JONG GOUD. In SILWER SEEPBEL is ons held se omstandighede beter – hy is ‘n bevoorregte kêrel in ons moderne tyd wat sy diep emosionele betrokkenheid by die meisie wat in die huis langsaan bly, met soveel meer skokkende impak op hom laat toeslaan. Die situasie rondom ‘n meisie met iets geheimsinnig aan haar – iets vreemd en onverklaarbaar – prikkel hom net nóg dieper. Hoekom bly sy en haar ma in afsondering – wat skort? Hoekom is sy so silwer bleek? En die onverklaarbare ding tussen hulle wat hulle albei wil oordonder, hoekom gryp sy dit nie – soos hy – met altwee hande vas nie? Gaan hy ooit weer oor die skok van die werklikheid kan kom toe dit op hom toeslaan? Ervaar sy groei en sy berusting in ‘n SILWER SEEPBEL wat nié deur die wind weggewaai kan word nie. Nog ‘n móétlees. In ‘N VLERMUISIE VIR KERSFEES is ons heldin, Loelie, ‘n tere 5. Sy sien net die positiewe in…

Description fournie par bol.com.

Se connecter

Se connecter avec Google
ou

Indiquez votre adresse e-mail et nous vous enverrons un lien de connexion. Aucun mot de passe à retenir.