
Onlus en liefde
dans 1 boutique
À voir aussi
Code-barres: 1230003950562
Toutes les offres
- bol.comOnlus en liefdeVoir la boutique2,50 €En stock
Nous pouvons percevoir une commission si vous achetez via ce lien. Le prix que vous payez ne change pas.
À propos de ce produit
Wat gebeur as jy van alles wil wegvlug maar die noodlot keer jou? Wat as die noodlot ’n beeldskone vrou is wat iets in jou binneste wakkermaak wat jy nie besef het bestaan nie? Dis wat met Barry gebeur, op pad lughawe toe om die land te verlaat, toe sy bakkie in die middel van nêrens breek. Met onluste in die omgewing is sy lewe in gevaar, maar dan verskyn ’n wildvreemde vrou op die toneel. Sy is anders as hy in alle opsigte, tog voel sy hart en sy liggaam onkeerbaar aangetrokke tot haar. Sal hulle die onluste kan vryspring, en sal hulle toelaat dat hul hartstog seëvier?
Description fournie par bol.com.